advertisement
Question
Posted by: VETTIEBOEM | 2007/03/15

HELP MY

KYK PILLE HET EK GEDRINK SHAKES HET EK GESHAKE LAE GI DIEET HET EK GEVOLG MAAR DIE UITHOUVERMOë IS NIE DAAR NIE, EK RAAK VERSKRIKKLIK GOU MOEG,EN IS VREESLIK OORGEWIG . 1.67M LANK WEEG 89KG eK WIL MAER WORD, MY MAN KYK AL VERBY MY VIR ANDER VROUENS EK WIL 'N SHOCKER WEES, AS HY WEER NA MY KYK..HELP MY ASSEBLIEF GOU MET ENIGE DIEET .

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Leserin
Dit is waarskynlik die feit dat jy al so baie soorte gewigsverlies metodes gebruik het wat die sg. 'klimtol sindroom' veroorsaak en gewigsverlies stuit. Aangesien jy desperaat is, wil ek aanbeveel dat jy Xenical probeer. Praat met jou dr oor Xenical, 'n medisyne wat kan help met gewigsverlies. Dit is egter baie duur en dit sal help as jou dr kan motiveer dat jy die Xenical op jou Chroniese Medisyne voordele kan kry. Hy/sy behoort dit te kan motiveer, want jou oorgewig bedreig jou gesondheid. Jy sal die Xenical met 'n baie-lae-vet dieet moet gebruik.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: ekke | 2007/03/16

Hi ek weet presies waarvan jy praat. Was al op 100 van die goed. Wat vir jou gaan werk omdat jy nie regtig geldjies het nie moet jy op 'n hoë protein dieet gaan. Eet presies wat jou gesin eet maar vermy al die stysels (brood, rys, pasta) dit het vir my gewerk, probeer ook om oefeninge te doen. Vat jou man en gaan stap in die aand dan kan jul ook meer tyd saam spandeer. Hoop dit help...

Reply to ekke
Posted by: VETTIEBOEM | 2007/03/15

JA..EK MAG BEHOORLIK GELD VAT HOE SAL EK NOU 'N DIEETKUNDIGE KAN SIEN. 'N DIEET WAT WERK SAL EK MOET UITSNUFFEL, WANT MAER WORD SAL EK MOET. EK SOEK IETS WAT BAIE BITTER VINNIG WERK.

Reply to VETTIEBOEM
Posted by: Adele | 2007/03/15

Wat van 'n dieetkundige ? maar then again, die dieetkundiges werk maar meestal op Lae Gi planne.

Ai girl, ek weet hoe jy voel, en ek het dit ook al gevind, maak nie saak watse dieet ek volg of wat se pille en shakes nie, as jou kop nie reg ingestel is nie dan gaan geen eetpatroon vir jou werk nie.

Ek stel voor gaan sien 'n dieetkundige en alhoewel dit Lae Gi gaan wees, is dit veronderstel om te help met jou bloedsuikervlakke en dalk kan jou dokter vir jou tonikum voorskryf vir jou energie.

Reply to Adele

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement