advertisement
Question
Posted by: suffer | 2004/12/02

Help my!!!

Ek gaan deur iets baie moeilik.En hiers niemand om mee te praat nie.Ek is besig om my myself die heeltyd seerte maak net om beter te voel.Mense sal nou dink ek's mal maar hoe moet mense verstaan as hul nie self daardeur is nie.Alles raak net te veel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I fully agre with Paul, Shaun, and Lonestar. You need to see a good local psychiatrist for a full assessment and a discussion of the findings and your treament options. ordinary people might not understand what you have been experiencing --- a psychiatrist will be able to do so, and to suggest the best ways to remedy it

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Lonestar | 2004/12/02

Ek moet Paul en Shaun se kommentaar sekondeer. Ek het ook al 'n paar keer myself seergemaak om van die emosionele pyn ontslae te raak (gelukkig nie onlangs nie). Praat met ons en vertel ons wat dit is wat jou so ongelukkig maak. CS sal definitief ook vir jou kan raad gee en glo my tussen CS en die gereelde mense hier kan jy verseker wees dat jy spoedig weer lig in die tonnel sal sien. (nee dit is nie die trein nie)

Groete en sterkte,
LS

Reply to Lonestar
Posted by: Paul | 2004/12/02

Praat vriend, leiding is niks nuuts nie, niks kan ons skok nie, en nee jy is nie mal omdat jy jouself seermaak om beter te voel nie, baie van ons doen dit. Ek ook.

Praat vertel ons wat pla dit sal help al weet jy net iemand anders daarbuite weet van jou pyn help dit klaar.

en dis anonymous soveel beter.

JY IS NIE ALLEEN NIE!

Reply to Paul
Posted by: Shaun | 2004/12/02

Hi Jy,

Dan moet jy net praat en se wat dit is dat jy so pla. Soos jy kan sien is ek nie afrikaans nie, maar kan bietjie hier en daar praat, en lees. As jy nie omgee nee, sal ek in engels antwoord, oraait?

Mense verstaan soms meer as wat jy dink. Mense het self miskien meer as wat jy eers gedog dat hulle deur gegaan het.
As jy wil, kan jy met my praat, maar stop net asseblief vir jouself seer te maak. Later sal ons se CS vir jou lekker beter antwoord, as hy weet wat die probleem is.

Regards,
Shaun

Reply to Shaun

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement