advertisement
Question
Posted by: MOEG, SS | 2007/05/16

HELP GROOT ASB !!!!!!!!!!!!!

EK EN MY MAN SUKKEL NOU AL 7 MAANDE OM SWANGER TE RAAK, DAAR GEBEUR NET NIKS BEHALWE DAT MY SIKLUS LANGER WORD ! EK IS NOU MOEG EN MOEDELOOS, HY HET 'N SPERM TELLING LAAT DOEN EN DIE DOKTER Sê DAAR IS GEEN REDE VIR KOMMER NIE, SO DIE FOUT MOET BY MY WEES.
mY LASTE MENSTRUASIE DATUM WAS 5 MEI EN DIE VOORIGE EEN WAS 3 APRIL EN DIE EEN VOOR DIT WAS 1MAART

HELP ASB GEE RAAD
ONS WIL BAIE GRAAG SWANGER RAAK, ENIGE TIPS EN RAAD SAL BAIE WARDEER WORD !!
DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You have a 32 -34 day cycle. This is normal. Yiu can try working out ehen you ovulate and time intercourse around this time. Remember that it can take up to a year for a normal healthy couple to conceive.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: 001 | 2007/05/17

Dit kan tot meer as 'n jaar vir 'n seksueel aktiewe paartjie neem om swanger te raak. Maak 'n afspraak by jou ginikoloog en vra vir hom/haar om 'n interne ondersoek te doen om seker te maak jy ovuleer. Dit is nie noodwendig dat daar fout is met jou nie. Almal se liggaam neem sy eie tyd vir beboortebeperkings om uit te werk. Jy kan dalk 'n hormoonpil by jou dokter kry wat ook vrugbaarheid kan verbeter. Ek was bykans 2 jaar van die pil af voor ek swanger geraak het. Bly positief en dinge sal gebeur.

Reply to 001
Posted by: Sandra | 2007/05/17

Ontspan, vergeet daarvan. Vat dinge soos dit kom. Die groot verlange na 'n babatjie en die anxiousniss maak jou en jou man spanningsvol. Ek het 6jr 'n werk gehad wat ook baie stresvol is gehad, 2mnde nadat ek by 'n great instansie aangesluit het, was ek swanger so let daarop op 'n stresvolle omgewing is nie geskik nie. Jy kan ook vir jou folic acid kry wat help vir vrugbaarheid, klein wit pilletjie en glad nie duur nie. En as jul die gemeenskap het lig jou boude op 2 kussings en lê so vir 'n ruk. Dis maar my opinie...wanneer jy dit die minste verwag gaan jou borste pyn en jy gaan sommer net weet. Sterkte vrou. Liewe Jesus het 'n tyd klaar vir jou babatjie.
Liefde Sandra

Reply to Sandra

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement