advertisement
Question
Posted by: kas | 2004/01/14

help bietjie hier

k het onlangs besef dat die tekstuur van my vel meer
"lemoenskillerig* lyk ek dink dit het baie met toksiene
in die liggaam te doen is daar sekere dinge wat ek kan
uitsny wat my liggaam beter en skoner sal laat?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Kas
Selluliet is 'n probleem en ons weet regtig nog nie wat dit veroorsaak nie. Die begrip van toksiene is nie bewys nie en jy sal die beste baat as jy 'n gebalanseerde dieet laag in vet en ryk aan vesel en vitamiene eet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n voorbeeld van 'n lae-vet, hoë vesel dieet wat jy kan probeer). Daar is sekere behandelings wat skoonheidsalonne aanbied wat ook kan help. Skakel Lillian Terry by (012) 361-2606 en vra oor die "Cellulito Aromeopathic Complexes".
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement