advertisement
Question
Posted by: sandy | 2007/04/21

help asb try al vir 6 mnde swanger raak!

1. wanneer ovuleer mens gewoonlik n 'n 30 dag siklus ?
2.Sal mens nog swanger raak as jy seks het die dag voor ovulasie ?
3. Wat is 'n normale sperm telling ?
Help asb !!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

1. Day 16
2. Yes, the egg and sperm survive for a few days, so you can fall pregnant even if you do not have intercourse on the day of ovulation
3. A normal sperm count is 20-40 million

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: nuuskierig | 2007/04/24

Baie dankie sandy, as jy dan weet hoe raak jy dan ni swanger nie? So van jou eerste dag van jou periode is dag een al menstrueer jy net 5 dae sal jy 16 dae daarna ovuleer.. baie dankie..

Reply to nuuskierig
Posted by: SANDY | 2007/04/23

JY KAN OOK ELKE OGGEND JOU TEMPERATUUR VAT, VOOR JY UIT DIE BED OPSTAAN, GEWOONLIK IS MYNE 35.4GRADE C, MAAR WANNEER EK MOET OVULEER DAN KLIM HY TOT 35.8 NA 36 GRADE C TOE.
DI EHOMOPAAT HET VIR MY GESê LET NET OP NA GERINGE GRADE VERMEERDERING

BAIE STERKTE, EK HOOP EK KON BIETJIE HEKP, PARTY MAANDE IS EK MAAR ERG DEPRESIEF, DIT VOEL OF DIE HELE WêRELD OM MY SWANGER RAAK EN NET EK KRY DIE RESEP NIE REG NIE

Reply to SANDY
Posted by: SANDY | 2007/04/23

DIE 24 STE TEL JY DAN AS DAG EEN 24 =1
SO DAN SAL JOU 16DE DAG OF DIE 9DE OF 10DE VAN ELKE MAAND WEES, AF HANGENDE VAN HOEVEEL DAE DIE MAAND HET

Reply to SANDY
Posted by: nuuskierig | 2007/04/23

hoe werk di 30 dae siklus?
as ek dan 24ste van elke maand begin hoe tel ek daai 16dae?

want ek probeer self om swanger te raak nou al vir 11 maande en steeds niks.. my ginnie se dit sal my langer vat maar dis ook al.. asb andwoord gou moontlik

baie dankie

Reply to nuuskierig

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement