advertisement
Question
Posted by: n@ts | 2004/10/15

Help asb. dok!!!

Goeie dag Dok

Ek het 'n baie stresvolle werk. Maandelikse doelwitte en elke dag deadlines. Ek voel soms ook baie depressief. Ek voel ook vreeslik gejaagd. Ek rammel alles soms so onnodig af en kan 5min later nie onthou wat ek gedoen het nie. Ek voel soms ook baie depressief, want ek geniet nie my werk nie...

Is daar iets wat ek kan kry wat sal help vir die volgend?: Ek wil nie so 'gejaagd'voel nie en ook nie meer depressief nie. Ek soek iets om my net bietjie rustiger te maak, ek wil dinge rustiger hanteer. Ek sukkel met my bloedsuiker - dit val gereeld, so ek kan nie enige iets neem nie.

Help asb.

Dankie Dok.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

N@ts, die beste sal waarskynlik wees om ‘n ander werk te kry. Jy kan spannings pille neem, maar dis verslawend en kan dus nie vir lang tye geneem word nie. ‘n Ander opsie is om ‘n sielkundige te sien en te leer hoe om jou spanning beter te hanteer. As dit nie werk nie kan jy ook ‘n antidepressant met ‘n berustende effek soos Aropax® neem. Sterkte. N@ts, die beste sal waarskynlik wees om ‘n ander werk te kry. Jy kan spannings pille neem, maar dis verslawend en kan dus nie vir lang tye geneem word nie. ‘n Ander opsie is om ‘n sielkundige te sien en te leer hoe om jou spanning beter te hanteer. As dit nie werk nie kan jy ook ‘n antidepressant met ‘n berustende effek soos Aropax® neem. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement