advertisement
Question
Posted by: cindy | 2008/01/03

HELP ASB. - BIKINILYN HET KNOPPE!!!

Ek hoop daar is iemand wat my kan help. My eng. is half vrot en kan nie lekker beskryf in eng nie, so ek hoop iemand kan my in afr help.
Ek is 28. Ek skeer my bikini lyn maar die afgelope 8maande terug het ek snaakse knoppe by my bikinni lyn en slefs baie naby aan my vagina begin kry. Dit is die grote van 'n 10c muntstuk. Dit lyk soos 'n pitsweer en is baie seer. Rooi en as ek druk daaraan raak dit half pers en ek kan soms druk en druk dan kom daar niks uit nie. Ander kere kom daar soort van 'n gelerige goeters uit tesame met 'n biedie bloed. Soos 'n puise wat jy druk. Ek wil weet wat dit is. Is dit 'n tipe van 'n oordraagbare siekte of nie. Is dit ingroeie haartjies of pitswere. Ek kry baie skaam om raad te vra vir iemand want dit voel of ek veil is, maar tog stort ek 2 maal 'n dag en gebruik net dove seep.
Help asb. Raak bekommerd.
PS: Soms is dit net een maar ander dae is dit 2 en dit elke maand.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It sounds like ingrown hairs. Try using an exfoliating cream after shaving.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Denise | 2008/01/04

Ek weet nie regtig nie - dis maar amper soos ingroeihaartjies en dan irriteer die skeermeslem dit ook nog verder. Dit veroorsaak die infeksie. Jy moet maar na jou dokter toe gaan as dit nie beter raak nie. Maar ek weet die dettol salf werk. Sterkte!

Reply to Denise
Posted by: Cindy | 2008/01/03

Denise, as jy dalk weet, wat is dit? Ek sal die detol salf gaan koop, maar ek wil weet wat dit is ens?

Reply to Cindy
Posted by: Denise | 2008/01/03

Probeer Dettol antiseptiese salf. Smeer dit so 3 maal per dag aan. Dit behoort die knoppe te laat verdwyn en minder seer te laat. Hoop dit help jou!

Reply to Denise

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement