advertisement
Question
Posted by: Milla | 2007/12/19

Help asb

Help asb met die simptome: Sodra klaar geeet moet die toilet besoek word, diaree. Pyn in die maag en ook as water gedrink word, dan kom dit weer uit. Somtyds ook bloed in stoelgang. Gaan nou vir meer as 2 maande so. Is altyd behandel vir maagseer, maar wat is dit??? Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Milla
Jy mag inflammatoriese dermsiekte hê ( iets soos Crohn's of Ulseratiewe kolitis)
Ulseratiewe colitis veroorsaak inflammasie van die dikderm, en vorm ulkusse, dit kan diaree en bloed in die stoelgang veroorsaak.

Crohns siekte val weer gewoonlik die laaste stukkie van die dunderm aan asook die dikderm en kan die hele dikte van die wand betrek - jy kan letterlik sere van die mond tot anus ontwikkel.

Ek dink jy moet liewer 'n gastroenteroloog sien.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pdj | 2008/09/25

konstante maagwerkings,so my vrou diadreer baie gou,watter voedings waarde kan sy inneem om haar liggaam te kan voed en energy kan gee,

Reply to pdj

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement