advertisement
Question
Posted by: Naamloos | 2010/03/16

HELP

Ek het regtig raad nodig! Ek is besig om van my " kop af te raak" .

Ek was op medikasie maar het dit gestop aangesien my man voel ek moet my net regruk en op hou aansit. Ek was as kind gemolesteer en my ouers het niks daaromtrent gedoen nie en dit spook nog by my. Ek self het 2 seuns en besef dat ek vreeslik humeurig is met hulle en altyd net skree op hulle en ek wil nie so wees nie dit voel vir my dat ek my woede vir my ouers op hulle uithaal maar ook my woede vir my man wat net by die huis kom en dan voor die TV gaan sit en kla oor alles- hoekom is die kos nog nie reg nie wanneer gaan die kinders bad ens. Ek werk ook ek is ook moeg maar hy sien dit nie so nie.

Help my asb hoe kan ek beter met my kinders werk? Dit voel vir my ek is besig om hulle te verloor aangesien my oudste ook nou net op my skree en glad nie vir my luister nie. Ek besef dis my fout maar hoe gaan ek dit regstel???? Asseblief help my!!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

The sort of foolish people who are so sure that anyopne else can solve their problems and cure their diseases by just "pulling themselves together" are ignorant and irresponsible in seeking to impose their ignorance on others.
It is unfortunate that some aspecs of your own previous bad experiences are reflected in an inconsistent and at times unhelp[ful behavior towards your kids. YOu should see a good local shrink for re-assessment, and potentially to start again on some useful antidepressant, and ALSO arrange to see a counsellor to help you work through whatever is still troubnling from your own experience - which was apparently not only one of abuse, but also of parental neglect in not noticing this, stopping it, nor getting you the help you deserved at the time

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Maria | 2010/03/17

Jou man se houding is uiters kortsigtig. Ek neem aan jy was op ''n anti-depressant en dit het gehelp? Vra vir hom, as jy bloeddruk pille gedrink het sou hy ook gesê  het jy moet dit los en jouself regruk? Depressie is ''n siekte net soos hartsiekte en jy verdien om behandeling te kry. Verder stem ek saam met Postman Pat. Gaan sien ''n sielkundige wat jou kan help om jou verlede te verwerk en jou kinders op ''n meer positiewe manier te benader. Sterkte.

Reply to Maria
Posted by: cybershrink | 2010/03/17

The sort of foolish people who are so sure that anyopne else can solve their problems and cure their diseases by just "pulling themselves together" are ignorant and irresponsible in seeking to impose their ignorance on others.
It is unfortunate that some aspecs of your own previous bad experiences are reflected in an inconsistent and at times unhelp[ful behavior towards your kids. YOu should see a good local shrink for re-assessment, and potentially to start again on some useful antidepressant, and ALSO arrange to see a counsellor to help you work through whatever is still troubnling from your own experience - which was apparently not only one of abuse, but also of parental neglect in not noticing this, stopping it, nor getting you the help you deserved at the time

Reply to cybershrink
Posted by: Postman Pat | 2010/03/16

Ek sien jy erken dit soort van self dat jy baie opgeboude emosies het, wat ek ook aan jou kan sê  is dat die verlede kan nie met ''n knoppie weggeraai of weggewys word nie. Die molestering het jou duidlik ongelukkig gelos en dis met dit waar jou woede vandaan kom, het jy al probeer om met ''n sielkundige te gesels en te kyk of daar nie maniere is om jou verlede te probeer ignoreer want die verlede het ''n manier om jou geluk ook weg te vat. Om vrede te maak met jou verlede is nie maklik nie en gaan ook nie wees nie maar dink aan jou twee seuns vat elke dag of minuut van die dag en wanneer jy met jou seuns praat bly jouself daaraan herinner dat hulle jou as ma nodig het hulle het nodig dat jy leiding neem met die regte gesindheid. Ek verstaan jou woede en jou agtergrond het baie daarmee te doen maar net jy kan ''n verskil maak en veranderings doen. Sterkte en waardeer dat jy nog leef waardeer dat jy nog ''n kans het om in jou kinders ''n verskil te maak al voel dit hoe swaar en jy soms moedeloos, maar probeer is die beste geweer.

Sterkte en moenie vergeet om ook dank aan GOD oor te dra vir als wat jy regkry en aanhou probeer doen wat positief in jou familie is.

Reply to Postman Pat

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement