advertisement
Question
Posted by: Suzie | 2007/07/16

Help

Ek het dringend hulp nodig ek en my X kêrel van 8 jaar is 2 maande uit mekaar, maar ek kan nie van die gevoel ontslae raak dat ek by hom wil wees nie. Ons kom al deur so bae dinge.Gister het my suster se vriendin weer vertel dat hy 'n ander meisie sien en ek was so kwaad, want hy wou nie hê ek moet 'n ander ou sien in die tyd nie. Ons het gisteraand gepraat en hy wou hê ons moet mekaar vanaand sien. Ma wat gaan ek vir hom sê ek is lief vir hom maar ek moet my voet neersit maar dit gaan so baie swaar. Ek wonder as hy so aangaan of hy regtig lief is vir my? Dalk is dit net jaloesie van hom kant af. Help my ek wietie wat om te doen nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Some people unfortunately allow themselves to become addicted to another person, in a way that is bad for them and for any relationships they might have. See a personal counsellor to work on this. If he is your EX LET HIM BE EX ! It doesn't matter if he sees other girls --- that's what happens when you are no longer a couple in a definite relationship. If he is really in love with you, why on earth would he be an Ex ? ,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cole | 2007/07/16

ek weet hoe jy voel... eks gay... n lesbian in fact... ek weet hoe jy voel en jou pain... hy is lief vir jou want jealousy kom van liefde af... so ek dink kry hom terug en kry vir jou n ander kerel af want n mens besef eers wanneer jy iemand lief het nadat jy dit verloor het... miskien word hy wakker... sterkte vriendin:)

Reply to Cole

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement