advertisement
Question
Posted by: Adrie | 2007/04/03

Help

Ek het net iemand se hulp nodig ek het my kêrel gelos a.g.v. my stiefsuster afgesê en toe vat ek hom maar weer terug. Ek wil net weet of ek die regte ding gedoen het. Ek is lief vir hom en die rede hoekom ek hom gelos het is omdat sy skel as ek en hy bymekaar is. Gisteraand was ons 2 weer bymekaar en toe kom sy weer met stories dat hy my Saterdag aand my alleen by die huis gelos het en alleen saam met sy vriende uit is. Ek vetrou hom en ek voel ek kan nie oral met hom saamgaan nie. Van Sondag af voel ek dat ons 2 regtig waar bedoel is vir mekaar ons doen als saam want ons ken mekaar al 7 jaar. Ek wonder net of ek die regte keuse gemaak het. Ek is lief vir daai man wat moet ek doen!!!!!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

None of your life has anything to do with your stepsister, and she should be told to go away and get another hobby, like knitting

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Joy | 2007/04/03

As die man jou nog lelik hanteer het of fisies met jou geraak het was dit 'n ander saak! As jou skoonsuster weet van tye wat hy op jou ge-cheat het, is daar dalk rede vir haar om bekommerd te wees..maar andersins moet sy haar maar bepaal by haar eie lewe! Sy's duidelik baie verveeld en soek natuurlik AL jou aandag! Sy moet haar nie mal hou nie! Se vir haar ek se: GET A LIFE!

Reply to Joy
Posted by: Echelle | 2007/04/03

Se moer met jou stiefsuster man! Jy kan nie die arme man los a.g.v. haar kinderagtigheid nie! Ignoreer haar, want sy klink baie jaloers en wil julle uitmekaar het a.g.v. haar jaloesie! Werk aan die toekoms saam met jou ou en as julle gelukkig is, great! En so what as hy saam met sy vriende een aand gaan kuier!

Reply to Echelle

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement