advertisement
Question
Posted by: lize | 2005/06/29

Help

Dr antwoord my nie by die gynae nie,help my.My vagina jeuk verskriklik en dit pyn.Voel of dit wil uitval.Die kliniek se dis infeksie,maar die sallf wat hulle gegee het help niks.Slaap nie rond en het nie enige siektes.ASB GEE RAAD DR.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Not my speciality at all, nowadays, Lize ! You could ask your pharmacist for alternative creams or douches that might help better than what the doctor recommended. Sounds like it might well be candida, and there are creams available over the counter ( ie without prescri[tion ) which can be very effective in treating that --- but make sure you discuss this with the pharmacist, to get a cream designed for intra-vaginal use, which would be specially formulated to stay in place and work best
If Gynaedoc is being slow, try Cyberdoc.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Scared | 2005/06/29

CS is 'n man met baie talent. Miskien sou hy julle 'n groot verrassing gegee het.

Ha, Ha

Reply to Scared
Posted by: lerita | 2005/06/29

Dit is swaminfeksie. Candida / Thrush. Jy kan dit selfs in jou mond kry. Jy moet eerder na 'n dokter toe gaan. Hy sal vir jou meer as net salf moet voorskryf. Moontlik 'n antibiotika. Daar is so 'n pilletjie wat jy op voorskrif kry. Jy drink dit net een keer en dit werk soos 'n bom. Ek weet dit is moeilik, moet asb nie krap nie. Dit vererger die probleem dit kan selfs versprei na die anus gedeelte. Verder moet jy maar wegbly van gis, suiker, katoenonderklere dra. Nie olie by jou badwater gooi nie. Drink daagliks 'n goeie vitamien wat jou weerstand opbou. Eet jogurt met die AB kultuur. Stress vererger die probleem. Candida bly in 'n liggaam en kom selfs voor in die hele dermkanaal. Dit is raadsaam om die hele dosis salf te voltooi. Ek het 'n holistiese benadering gevolg. Yoga beoefen, weggebly van suiker en het jare laas die gevoel gekry wat jy nou beskryf.

Reply to lerita
Posted by: Lize | 2005/06/29

Sorry.Verkeerde plek.Ha

Reply to Lize
Posted by: Yuk | 2005/06/29

Thanks for the info, go see a doctor, or a gynea, I don't know how you think poor Cyber Shrink is going to know whats going on 'down there'...

Reply to Yuk
Posted by: scared | 2005/06/29

Vra jou apteker. Daar is verskillend room beskikbaar.
Noem die kondisie 'n "yeast infection" en dit kan ook gebeur as jou hormoon vlakke deur mekaar is. Moet ook die goed met 'n hoe suur inhoud eet of drink nie.

Reply to scared

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement