advertisement
Question
Posted by: To male 23 | 2005/06/28

Help

Ek voel vandag weer goor man.Ek het nie meer krag om op te staan nie.Voel moedeloos man.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Hey | 2005/06/28

What is this? Geography lessons?

Reply to Hey
Posted by: Male23 | 2005/06/28

Hi , ek moet saam stem met die persone hierbo, die winter kan mens erg depro laat voel, maar winter is nodig.En ons is SA kan nie kla nie,ons het van die beste weer in die wereld en ons winters is lekker kort. Die nodigheid van koue word altyd beskryf deur die feit dat sekere kieme,onkruide ens sterf. Dis alles waar,maar vir my is die belangrikheid van winter eerder die bewustheid van seisoene en verandering.

Net soos natuur deur seisoene beweeg en konstant verander,so beweeg jou lewe ook deur "seisoene".Daar is vrolike,lekker en maklike tye in my en jou lewe, maar dan is daar ook die moeilike en harde tye in ons lewens. Winter hehinner ons dat slegte tye normaal is, nodig is, en seker die belangrikste- DIT SAL VERBY GAAN.

Seisoene leer ons ook dat ons hulp nodig het van ander mense. Want ons weet, een persoon raak nie so gou warm soos 2 saam nie. In jou moelike seisoene kom jy gou agter hoe alleen jy werklik is en hoe nodig jy mense het. Ons almal beleef "winterseisoene"

As iets spesifiek jou of enige persoon pla, gesels gerus met my deur my te email by : male23help AT hotmail DOT com

Sterkte x x x

Reply to Male23
Posted by: Apple | 2005/06/28

I feel the same......

Feels like I have a load of bricks resting on my heart.
I want to just feel numb.
Have been taking tranquilisers to get through the day.

Am really so, so tired of trying.

Hope your day got better.

Reply to Apple
Posted by: Pinky | 2005/06/28

Dink maar ons almal voel so veral in die winter.

Reply to Pinky

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement