advertisement
Question
Posted by: Cat | 2003/12/08

Help

9 jaar gelede was ek verkrag, waarna ek 'n STD opgedoen het. Ek het nie dokter toe gegaan nie (was te skaam) en het nie medikasie gebruik nie, en het nie eers die saak by die polisie aangemeld nie (te bang).
Ek het 'crabs' gehad en daar was 'n seer in my vagina se mond. Dit het mettertyd vanself weggegaan. Jare later het my probleme egter begin. Ek het tot vandag toe vratjies net bokant my klitoris en 'n alewige gejeuk. Ek het al die vratjie laat afbrand, Aldara en Wartex gebruik, maar dit kom elke keer terug.
Ek is later getroud en is al 4 jaar lank getrou aan my man en hy aan my. Dit weet ek.
My probleem is die vratjies, die alewige gejeuk, reuk en ek kry die afgelope drie maande werklike gejeuk by my 'pubic hair'. Dit raak so erg dat ek myself stukkend krap.
Kan dit als 'n nagevolg wees van die STD wat ek gehad het? Wat kan ek doen sonder om weer na my Ginekoloog toe te moet gaan. Die hele storie is werklikwaar baie 'embarrasing'.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It sounds like you have contracted HPV, the virus which causes genital warts. Unfortunately the warts can be treated but the virus remains. This means that the warts tend to recur and need repeated treatments. Aldara is a good form of treatment but has to be used for the full length of time prescribed. It may be that you have another type of infection in addition, which would explain the itching. I would sugegst that you find a gynaecologist that you are comfortable with, as this is likely to be an ongoing problem and you will have to see you gynaecologist from time to time.

est wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement