advertisement
Question
Posted by: Gideon | 2003/01/24

H/BRUK HARTVERSAKING EN BEROERTE

Ek het een jaar terug beroerte, darna hartversaking en lhet hoe bloeddruk. Gebruik medikasie.
Stap elke dag vir ongeveer 40 minute. Vraag is ek word en is party aande en ook soms in die dag
baie moeg en voel sleg. Dronk in die kop, hart klop vinniger en voel half tam, lam. Kry nou weer ligte pyne in bors en kry veral saans ligte kopseer.
Beroerte aanval was jaar terug, hartversaking 5 maande gelede.
Wat moet en kan ek doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Gideon, dit mag wees dat jou hartversaking nie ten volle behandel word nie en dat dit jou simptome veroorsaak. Die beste sal wees om jou kardioloog te sien en ‘n stress EKG en ‘n hart sonar te laat doen. Dit sal vir jou kan sê of die probleem aan jou hart te wyte is al dan nie. As dit nie die oorsaak is nie, sal ‘n mens na oorsake soos bloedarmoede, skildklier probleme, suikersiekte, ensovoorts, moet gaan soek. ‘n Internis waarskynlik dan die beste persoon wees om te sien. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement