advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2008/05/24

Hartversaking: verwys 2076

Ek is nou 7 1/2 weke post-op na Mitraal klep herstel (sternotomy).

My Pro-BNP toets uitslae: 218. Normaal is 150 en akuut 300.
Ek het 'n ooreenkoms met my GP en Kardioloog dat ek oor die naweek my vitals sal verbeter, anders wil hulle my opneem om toetse te doen en te monitor.

Ek drink van Vrydag af Akrinor en Florinef. My rustende HR is gemiddeld 110 en BP het verbeter na gem. 115/70.

Sal die vinnige HR my hartversaking vererger of die proses vertraag?

Ek drink LANOXIN 0.25 al vir 2 weke en daar is nie 'n verbetering op my simptome nie: kroniese hoofpyn/pyn in kakebeen, raak vinnig moeg en kort-asem.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cornel

Ongelukkig sal die vinnige hartklop jou hartversaking vererger. Ek is jammer om te verneem dat jou simptome nie beter is na die klep herstel nie.

Sterkte met jou herstel proses.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement