advertisement
Question
Posted by: J | 2007/05/03

Hartseer

Ek is so vier jaar terug geskei. Ek maak my twee kinders alleen groot. Om die afgelope vier jaar alleen pa te wees, was nie maklik nie. Dit is waarom ek so bly (miskien te veel) was toe ek so jaar terug met 'n vrou by die werk bevriend geraak het. Dinge het helaas nie uitgewerk nie, maar nie voordat ek my hart verloor het nie.

Nou sien ek haar elke dag by die werk - dit is so ontsettend seer somtyds. Dit voel partykeer asof ek nie kan asem haal nie. Miskien is die antwoord maar om ander werk te soek. Of miskien sal tyd genees - glo en bid daarvoor.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I'm sure this hasnt been at all easy for you, but that you've done this well. It's understandable that you may wish for a supportive companion, and perhaps to feel unsure whether you have found one

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Echelle | 2007/05/04

Is daar nie 'n manier wat julle net vriende kan wees nie of dalk weer probeer nie? Wat het skeefgeloop?

Waar's jou twee kinders se ma?

Reply to Echelle

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement