advertisement
Question
Posted by: babyblue | 2005/12/09

Hartpyne

Ek kry skielik dowwe hartpyne en dan hou dit skielik op.Somtye is dit skerp en ander tye nie.dit is net bo my gart end somtye is dit brand pyne.Kan u my help ek is baie bekommerd.Ek suffer van anxiety attacks en dan klop my hart baie.Asb help my.Dokter sê alles is fine maar ek voel bekommerd

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive


Hallo Babyblue,

Wat jy beskryf pas nie by hartsiekte nie, en die diagnose van angstoestand klink reg. Hoekom glo jy nie wat jou dokter sê nie? Sal jy eerder ‘n specialis se word glo? Indien wel, vra vir jou dokter om vir jou na ‘n kardioloog te verwys. Hy sal die beste persoon wees om jou hart te ondersoek en ‘n opinie te gee.

HeartDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement