advertisement
Question
Posted by: PIETER | 2008/06/16

HARTKLOPPINGSS

MY VROU HET NORMALE BP -60 JAAR OUD MAAR SUKKEL REEDS JARE MET HARTKLOPPINGS. HARTFUNKSIE (KARDIOLOOG) NORMAAL. H=GEBRUIK JARELANK TENBLOIKKA EN PERBLOKKA . ONLANGS HET DR BILOCOR 5 VOORGESKRYF MET ONSUKSESVOLLE GEVOLGE-HART BEWE EN KLOP BAIE VINNIG. IS DAAR VERSKIL IN WERKING VAN AKTIEWE BESTANDDELE-WIL NIE DR. ONNODIG AANVAT NIE BAIE DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pieter,
Al 3 hierdie medikasies is beta blokkers maar laat weet asb die dokter dat sy nie lekker voel op die Bisocor nie - hy het dit dalk voorgeskryf omdat dit op die mediese fonds se lys is of omdat dit goedkoper is of omdat hy gedink het dit gaan beter werk.
Groete Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement