advertisement
Question
Posted by: Elaine | 2019/04/22

Hartkloppings

Ek kry heelwat kere sinusontsteking en het dit nou weer gehad, antibiotika gekry en so 'n week daarna Predisone. Ons is deur 'n baie stressvolle tyd en ek vind dat die laasste paar kere kry ek hartkloppings. Is dit van die sinusontsteking wat nog nie reg is nie of is dit stress.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/04/24

Hi Elaine
Indien daar nog infeksie is en jy koorsig voel, kan die hartkloppings deur die sinusontsteking veroorsaak word. Indien nie, dan is dit baie moontlik van die stres. Ek hoop dat die stresvolle tyd binnekort sal verbeter. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement