advertisement
Question
Posted by: Anneke | 2008/01/08

Hartkloppings

Hi Doc
Ek is deur my dokter na `n kardioloog verwys, n.a.v hartkloppings wat ek kry. Die kardioloog vermoed dat ek "wpw" het. Dit kan egter net 100% bevestig word, nadat `n EKG gedoen word terwyl ek die hartkloppings het. Ek wil graag meer weet oor die toestand nl. waarvoor die "wpw" staan en hoe gevaarlik die toestand is. Ek kan onthou dat die "p" vir "parkinson" staan, maar verder kan ek nie onthou nie.

Groete
Anneke

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anneke
dit staan vir Wolf Parkinson White sindroom.
sien http://www.medicinenet.com/wolff-parkinson-white_syndrome/article.htm
Dit kan gevaarlik wees agv sekondere disritmie - veral atriale fibrillasie en daar is 'n risiko vir skielike dood in tot 4% van pasiente as dit nie behandel word nie. (maw 96% is OK!)
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cornel | 2008/01/09

Anneke,

Ek het WPW en het gedurende Nov. 2007 na 'n Elektrofisioloog gegaan vir behandeling. Ek het MVP (Mitral Valve Prolapse) en kan as gevolg daarvan ook Atriale Fibrilasies kry, maar was gepla met Tachycardia (hartklop aanval van 180 slae per minuut) en onreëlmatige hart.

Elektro-dok het EP studies gedoen en Ablasie in Medi clinic Hart Hospitaal, Pretoria. Daar is net 3 sulke Kardioloë in S.A. en ek kan hierdie dokter regtig aanbeveel.

Die Ablasie sal moontlik jou WPW kan oplos.

Sterkte!

Reply to Cornel
Posted by: Anneke | 2008/01/09

Reply to Anneke

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement