advertisement
Question
Posted by: Karen | 2007/04/25

Hartkloppings

Ek word die afgelope paar weke kort-kort wakker in die nag en dan het ek hartkloppings vir 'n paar minute lank! ek kry nie nagmerries nie is nie gestress nie, net die hartkloppings! Dis 'n aaklige ondervinding en daarna sukkel ek om weer aan die slaap te raak.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Jy moet eintlik 'n EKG kry en ook dalk jou skildklier en vrouehormone laat toets - sien ook hierdie artikel:
www.medicinenet.com/palpitations/article.htm

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Karen | 2007/04/25

jammer, ek het vergeet om weer te noem: ek het 'n klep prolapse (Mitral). kan dit dalk die klep wees wat die hartkloppings veroorsaak? Ek het ook al agtergekom dat as ek 'n bietjie aktief was ek na die tyd uitasem en naar is.

Reply to Karen

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement