advertisement
Question
Posted by: hartjie | 2007/07/09

hartklop 'mis'

Wil graag weet wat die oorsaak is as jou hart 'n slag mis? Dit gebeur veral in die nag. Ek skrik wakker as gevolg daarvan en voel dan my pols mis 'n slag - onreelmatig - nie regtig elke 10e keer of so nie. Ek gaan deur 'n moelike tyd maar het al erger tye gehad en dan het my hart net baie vinniger geklop waarvoor ek Purbloka gekry het. Ek is 50 jaar oud, gebruik 0.625g hormoontablette vir die afgelope 7 maande.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Hartjie
dit kan wees dat jy 'n blok of iets ( soos litteken weefsel) het wat die elektriese impuls tussen die hartkamers beinvloed, dit is maar beter om 'n EKG te kry om te kyk wat presies gebeur en of dit medikasie nodig het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement