advertisement
Question
Posted by: Tessa | 2007/04/17

Hart of Angs

Ek is 44 jaar oud.Fam gesk Vader oorlede oud 52 beroerte, moeder 77 oorlede Arithmie., 2 broers kanker.
Ek het 2 jaar gelede 2erge angsaanvalle gekry gebruik tans 60mg Cymbalta wat 100% werk.

Ek het die afgelope week ligte pyne en beide my arms en aan die bokant van my bors asook op im my nek in my kakebeen en ore ,dit voel soos spiere wat saamtrek met n ligte pyn
kan dit my hart wees of is dit angs ek voel , as ek op my sy slaap
word my skouer seer.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tessa
Ek dink jy moet liewer laat kyk - dit kan dalk angina wees. Dit mag ook dalk nek of skouerspasma wees maar met jou ma en pa se geskiedenis kan dit nie kwaad doen om 'n EKG te laat doen nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement