advertisement
Question
Posted by: Karen | 2008/01/04

Hart kloppings en Altroxin

Ek het per ongeluk een van my Ma se Altroxin pille ingekry. Ek wou hoofpyn pil drink en toe vat ek die verkeerde botteltjie. Dit was nou al 1week gelede en nogsteeds kry ek aanvalle van vinnige hartklop, hart wat in my bors gehoor kan word en ek het nou en dan diaree.

Ek het normale skildklier funksies en dink nie die pil akkodeer met my nie. Ek sal ook nie sommer weer 'n pil drink nie voordat ek seker is waarvoor dit is en maak nie saak hoe seer my kop is nie, ek sal behoor lees!

hoe lank gaan ek nog met die simptome sit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Karen

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Eltroxin het 'n baie kort leeftyd van 24 uur, so jou simptomes behoort teen hierdie tyd opgeklaar het. Ek stel daarom voor dat jy 'n afspraak met 'n dokter maak, sodat hy 'n ondersoek kan doen.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement