advertisement
Question
Posted by: Alta Swart | 2010/08/26

Hart

My seun van 26 het ñ  week terug ñ  hartaanval gehad.
Hy is nie oorgewig nie, redelik aktief, drink nie baie alkohol nie maar wel koffie en coca cola, en het so 20 sigarette gerook per dag.
Hy het ñ  vernouing in sy linkerkantste hoof slagaar gehad asook ñ  blokasie.
Hy het nou net 28% hartfunksie oor.
My vrae is dus hoe vernou ñ  aar en wat veroorsaak die blokasie? Is daar ñ  manier hoe hy sy hartfunksie kan verhoog?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Alta
Die are se vernouing word dikwels veroorsaak deur cholesterol, wat oorerflik kan wees - mens kry tieners met erge verhoogde cholesterol. Die verminderde hartfunksie is omdat die spier beskadig is - dit kan dalk mettertyd verbeter maar hy sal waarskynlik altyd 'n litteken daar hê.
'n Bloedklont of aangebore defek in die aar wat die aar afsluit kan ook 'n hartaanval veroorsaak.
Jy kan dalk vir sy kardioloog vra wat hulle dink die oorsaak kon gewees het.
Het hulle sy cholesterol getoets?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/26

Hallo Alta
Die are se vernouing word dikwels veroorsaak deur cholesterol, wat oorerflik kan wees - mens kry tieners met erge verhoogde cholesterol. Die verminderde hartfunksie is omdat die spier beskadig is - dit kan dalk mettertyd verbeter maar hy sal waarskynlik altyd 'n litteken daar hê.
'n Bloedklont of aangebore defek in die aar wat die aar afsluit kan ook 'n hartaanval veroorsaak.
Jy kan dalk vir sy kardioloog vra wat hulle dink die oorsaak kon gewees het.
Het hulle sy cholesterol getoets?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement