advertisement
Question
Posted by: Marita | 2003/02/05

HARDLYWIGHEID BY KINDERS<br>

Goeiemore Dokter

Ek het 'n dogter van 9 jaar oud wat sukkel met hardlywigheid. Partykeer sê sy haar maag is seer, maar dan wil haar maag ook nie eintlik werk nie. Ek gee vir haar weetbix in die oggende, maar ek kan nie eintlik sien dat dit help nie. Wat is daar wat ek vir haar kan gee?

Baie dankie

Marita

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Marita
Die idee is om die totale veselinhoud van die dieet te verhoog deur volgraan ontbytkosse (veral All-Bran) en brood, vars en droe vrugte en groente en peulgroente te eet. Kliek op 'Diet' en 'View old Diet & Food site' en lees die artikels oor vesel kosse. Sy moet ook 3-4 glase water in die loop van die dag drink en gereelde oefening doen wat peristalse aanhelp.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement