advertisement
Question
Posted by: Monika | 2008/08/01

Hardlywigheid

My seun is 3jaar oud, ons sukkel vanaf geboorte met hardlywigheid. Hy eet gesond, kry gereeld oefeninge in, is nie oorgewig. As ek Laxette of Senakot vir hom ingee gaan dit goed vir ' n dag maar daarna sukkel ons weer. Sy maag gaan een keer per week en dus slegs wanneer ons hom help.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Monika

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit is belangrik om 'n afspraak vir jou seun by 'n gastroentoloog te maak, sodat toetse gedoen kan word om vas te stel of daar enige patologiese rede vir sy chroniese hardlywigheid is.

Soms is daar swak senuwee kontak met die derm wat die hardlywigheid veroorsaak.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Annemari Bentley | 2009/06/10

Dr Fheresen (pmb) het ' n sak watgevorm het onder my stukkie derm uitgesny. Ek het nie ' n kolon nie. Van die operasie 2 en ' n half jaar terug spoel my maag as ek water drink of iets eet. Ek is baie kortasem het altyd gegym, ten spyte van die spoeling van my maag verloor ek nie gewig. Op die oomblik lyk dit soos sand, eers baie water en dan kom die sand. Die pyn en bloeding rektaal is moordend. Ek is 42 en het nie meer ' n lewe nie. My vroulike dele is heeltemal dood, ek kan glad nie gemeenskap met my man voel nie. Ek is altyd naar, my buik opgeblaas baie kortasem as ek net 10 tree stap. Asseblief help my !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Reply to Annemari Bentley

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement