advertisement
Question
Posted by: Lucy | 2005/06/10

Hardlywigheid

Cyberdoc,

Met verwysing na vraag 18902. Ek het 'n miskraam op 9 weke gehad, en met die eerste evakuasie was alles nie verwyder nie, en moes ek 'n 2 de keer teater toe gaan. Dit was my 5 de miskraam, en is regtig down in the dumps.

Dankie vir die raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lucy, as dit as gevolg van die evakuasie was sou mans ander simpotme (veral pyn en koors) ook verwag het. Die feit dat jy al vyf miskrame gehad het laat mens wonder of daar nie ‘n onderliggende probleem is nie en dat dit dalk iets met die hardlywigheid te doen het. Die beste sal wees om ‘n internis en/of ‘n gastro-enteroloog te sien as dit nie gou opklaar nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement