advertisement
Question
Posted by: Savanna | 2005/06/08

hardlywig

Goeie dag,

Ek het asb u raad dringend nodig.

Ek het pas 'n miskraam op 9 weke gehad. Ek het 2 keer in 1 week narkose gehad want die eerste skraap (evakuasie) was
nie suksesvol nie, toe moes ek 'n tweede keer teater toe gaan.
Die probleem waarmee ek nou sit is dat my maag glad nie wil gaan nie. Ek het tot al 5 senakot op 'n aand gedrink, maar dit wil nie help nie. Ek eet droe vrugte, drink baie water, eet appel,
all bran flakes, doen alles in my vermoe, maar my maag wil nie gaan, behalwe as ek 'n set pil gebruik. Ek weet ek kan nie opbepaald dit gebruik nie. Ek voel opgeblaas en baie naar.
Wat staan my nou te doen?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If you have no other symptoms such as vomiting or bad abdominal pain, you probably just need a stronger laxative. Try a Dulcolax suppository.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Ilze | 2005/06/08

Jammer om te hoor van die miskraam. Ek weet nie veel van evakuasie af nie, maar is baie keer hardlywig. Ek het ook al alles probeer, maar daar is net twee dinge wat vir my gewerk het, dit is aaglik om te drink, maar werk soos 'n bom. 'n pakkie Engelse Sout (Epson Salt) met 'n halwe glas warm water. Of daar is 'n medisyne wat dokters vir pasiente gee voor hulle 'n blindederm operasie ondergaan om die maag skoon te kry, kan net nie die naam onthou nie, maar dit word gedrink met lemoen sap. Vra bietjie jou huisdokter. Hoop jy kom reg. Laat weet of jy reggekom het. Sterkte.

Reply to Ilze

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement