advertisement
Question
Posted by: Jan | 2007/05/21

Hande

Hi Dok

Ek het 'n probleem met my hande. Veral as ek aan stowwerige goed vat dan bars my hande oop. Daar is geen vooraf simptome nie, dit bars net skielik oop en lyk soos 'n snytjie van 'n mes. Dit is op my vingers en handpalms. Wat kan die oorsaak wees en waarmee kan ek dit behandel.

Baie dankie vir u tyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jan
Probeer bietjie iets soos heelbalm - dit is amper iets soos 'n wintersvinger of 'n tipe ekseem. Jy kan gewone goeie handeroom bedags dra en die heelbalm snags aansit want dit is nogal vetterig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: willie | 2007/05/21

ek weet nie of dit enigsins sal help nie, maar my pa het dit ook gekry - allergie vir sement - my ma het 'n tuis mengsel aangemaak van sink salf, kasterolie, gliserien, babapoeier, campher room en selfs 'n paar Grandpa poeiers wat wondere vir hom gedoen het.

Reply to willie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement