advertisement
Question
Posted by: Lady b | 2004/10/28

Hand operasie weer????

Hi Doc,

Ek het so paar jaar terug n operasie op my een hand gekry, blykbaar het daar senuwees vas geknyp en dan die gevoel in my hand dood gemaak,die dokter wou altwee hande doen. Hy het gese dit kom algemeen by vroue voor.

Wel ek het toe net die een hand laat doen,na twee jaar het daar n knoppie tussen my duim en wysvinnger gekom,dit was seer as ek daar aan raak en my hand het ook gevoel verloor,ek is terug na die dokter toe, hy het weer die hand geopereer.

Nou is dit weer terug,met dieselfde knop en dit is asof my wysvinnger en duim saam begin trek,en dat ek sukkel om my hand heeltemal oop te maak,en ek veloor ook gevoel in my hand.

Moet ek weer n dokter oor dit gaan sien???? en sal dit nodig wees om weer te opereer,ek is bang om die ander hand ook te laat doen want as ek nou so sukel met die een hand...gaan ek sukel met die ander hand ook.

En wat is die oorsaak dat so iets gebeur in jou hande...

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

'n Besoek aan 'n neuroloog is raadsaam -

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement