advertisement
Question
Posted by: Anne | 2006/07/26

Hamster

Ek wil graag weet wat is die lewenstydperk van 'n hamster. Ons hamster is nou 'n jaar en ses maand het het nou 'n groot knop ontwikkel aan die een kant van sy rug. Hy lyk ook baie lusteloos, ogies is vaal en lyk of hy donkerder raak. Wat stel u voor moet ons doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hamsters het kliere aan albei kante van die rug. Hulle kan ontsteek raak and behandeling noding he. Hamsters kan tot 3 of miskien 4 jaar oorleef.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Chill | 2006/07/26

Hamster leef gewoonlik net ongeveer twee jaar - partykeer 'n ietsie langer. Joune is dus 'n ouetjie. Ek dink jy moet hom veearts toe vat - dit klink nie vir my hy geniet sy lewe nie. Miskien kan iets vir hom gedoen word, of dalk is dit beter om nie sy lewetjie verder te laat aangaan nie. Jy's die enigste kans wat hy het om of beter te voel, of verlos te word. Moenie te lank wag nie....

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement