advertisement
Question
Posted by: Katvis | 2004/12/15

Hallo julle-Vanaf die kaap

Hallo daar

Hoe gaan dit met al die mense op die site,ek was bietjie besig die afgelope maand,daar was nie eintlik tyd vir "chat" nie

groete

Katvis

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Katvis | 2004/12/17

More julle.

Ja hier sit ons alweer agter ons kompers.

tot later

groete

Reply to Katvis
Posted by: Lonestar | 2004/12/15

Katvis,

Jy vra nou verkeerde persoon. Dit klink wel so, maar laat ek eerder nie uit my beurt uit praat nie. Ek hou lankal nie meer tred met wat is/was en nog gaan wees nie. Deesdae net eenvoudig te besig en nie altyd op die forum nie en boonop is daar 'n hele paar nuwe mens hier.

Wel ek gaan jou ook nou "love and leave", my dag was geensins maanskyn en rose nie inteendeel was ek vandag tot by my ore toe in die bollie oor ander mense se foute.

Kom daarvan as jy jou lyf wil "supervisor" hou, dan moet mens maar die "wrap" vat nê.

Jy moet 'n fab dag hê, chat weer VRYDAG...

LS

Reply to Lonestar
Posted by: katvis | 2004/12/15

Ek is darem bly iemand laat my welkom voel,ek sien my getroue
mater is nou met vakansie."cp mom" ek hoop jy geniet dit,is daar iemand nuuts in haar lewe.

groete

Reply to katvis
Posted by: Lonestar | 2004/12/15

Welkom terug, hoop nie jy was te besig nie. Kom praat gerus weer.

Reply to Lonestar

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement