advertisement
Question
Posted by: W | 2004/11/16

HAIR LASER TERAPIE

Dok
Ek wil weet of u enige kennis dra van die hair laser therapy. Ek volg die al vir 5 maande maar kan nie 'n verbetering sien nie - ek wil net mense waarsku daarteen - hulle kom met baie beloftes na jou maar as dit nie werk nie dan se hulle net dat jy nog langer moet aangaan, maar dit is baie duur. Hulle konsultante het ook nie mediese agtergrond nie en werf gewoonlik net mense om kommissie te verdien want hul werk op kommissiebasis. So be careful.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

W, ek is so bles soos ‘n snoekerbal, maar ek sal nie vir so iets gaan nie – te veel mense het al vir my gesê dis geld mors. Miskien sal van die kuberpasiënte meer inligting hê. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Nellie | 2004/11/19

Oeps ek dink die Hair Laser Terapie om om hare te laat groei. Dit waarvan ek praat is om oortollige hare te verwyder met 'n laser - JAMMER!!

Reply to Nellie
Posted by: w | 2004/11/18

Nellie
Baie dankie vir jou antwoord. Dit wat jy gekry het - word dit net gedoen by Litte Comp of Mary of is dit ook 'n private praktyk? Die een by wie ek is is nie 'n gewone haarsalon nie - hulle adverteer in tydskrifte - ek mag seker nie name noem nie!

Reply to w
Posted by: Nellie | 2004/11/17

Het goeie resultate gekry by Little Company of Mary se laserkliniek in Pretoria. Ek sal beslis nie na 'n gewone salon toe gaan met so iets nie.

Reply to Nellie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement