advertisement
Question
Posted by: VLOOI | 2007/08/21

HAIR GROW PRODUCTS

hi, ek is nie seker of jy my sal kan help nie, maar ek soek ietsie wat my hare vinig sal laat groei sonder om dit beskadig. Ek het altyd Bergemotessens in my shampoo gebruik, maar dit het nie gelyk of dit gewerk het nie. As jy my nie kan help nie, kan jy dalk net vir my iemand gee wat dalk kan help. My hare groei verskriklik stadig.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Vlooi
Probeer iets soos Nu-hair aanvullings en Alkod produkte. My ma glo in die blou honde-shampoo wat jy by die groothandel veeartsplekke kry - ek het nie 'n idee wat hulle dit noem nie!
Mens kry 'n infrarooi borsel wat ook haargroei stimuleer (http://toolprice.net/category/laser_hair_brush_comb/)
Minoxidil topikale lotion word gebruik vir mense wat hare verloor- duur!
Maak ook seker dat jou yster vlakke normaal is?

Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

11
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/08/09

Ek sukkel ook met hare groei soek dringend raad a.s.b mense help

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/08/09

Ek sukkel ook met hare groei soek dringend raad a.s.b mense help

Reply to Anonymous
Posted by: Cammy-lee | 2016/03/25

Hello ek soek raad om my hare vinnig te laat groei want ek het verskriklike afbreek droe hare wat baie kort is as ek net raad kan kry

Reply to Cammy-lee | 1 comment (hide)
Posted by: janey | 2016/06/21

hair tonic... het my hare baie vinng laaat groei...kan dit oor whatsapp betsel by die vrou... binne 2/3weke sal jy die verskil sien..vir meer inligting..0825533152

Posted by: mariana | 2015/10/23

wat op aarde is bergemont essen kn imand my help wnt ek soek its vmy hare t lat groei koep al di duur shampoo mr niks g.beur ni.contc nr is 0796494330

Reply to mariana | 1 comment (hide)
Posted by: megan | 2015/11/16

Hi You can get it any chemist - its a oil... google it as well,,,,i use it with placenta and byram - all available at chemist or clicks... i throw all into my conditioner...been using for the last year...my hair has never been healthier and growing..

Posted by: marry-ann | 2015/03/15

ek sit al v hoeveel jaar met hare wat net niks wil groei ni. Dt breek en groei a sekere lengte ... herhaalend. x raad op rerag

Reply to marry-ann
Posted by: jp | 2014/08/19

Hi kan iemand my help ek word bles, ek soek iets wat my hare weer sal trug groei op my bles, asb help my

Reply to jp
Posted by: stella | 2014/06/24

Ek gebruik bergemontessens by my shampoo en ek drink ook folic acid pille elke dag saam met yster pille werk beslis

Reply to stella
Posted by: leonie | 2014/06/11

Ek soek iemand wat my kan help my hare sukkel om te groei as dit moonlik is soek ek iets wat my hare sal vinnig laat groei

Reply to leonie
Posted by: leonie | 2014/06/11

Ek soek iemand wat my kan help my hare sukkel om te groei as dit moonlik is soek ek iets wat my hare sal vinnig laat groei

Reply to leonie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement