advertisement
Question
Posted by: Bianca | 2007/02/25

Haemangioma(Enige inligting asb)

My skoonsuster is gediagnoseer met Haemangioma (BLykbaar 'n gewas naby haar brein).Ons wil graag meer inligting daaroor he, soos bv is dit 'n dodelike gewas, gaan dit vanself weggaan(sy kry nie eintlik behandeling daarvoor nie) Enige inligting sal baie help. Totsiens.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bianca
'n heemangioom is nie gewoonlik kankeragtig nie maar is 'n oorgroei van vergrote bloedvate - in die brein kan dit gevaarlik wees omdat dit drukking op naasliggende brein gedeeltes kan veroorsaak, met blindheid en doofheid etc afhangende van waar dit gelee is. Of dit opereerbaar is hang af van waar dit sit, hoe groot dit is en of dit stil staan of steeds groei. Mens word gewoonlik gebore met so iets en dit is baie keer 'n stabiele toestand wat nie behandeling nodig het nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement