advertisement
Question
Posted by: Lady | 2004/10/28

Haar groei in gesig

Beste dr, ek wil weet wat kan ek doen om van hierdie hare wat uit my ken en nek groei ontslae te raak of om dit minder te laat uit kom, ek het hierdie probleem ontwikkel na my swangerskap. Het al laat toetse doen op my goiter maar dit wys niks. Het al probeer gewig verloor maar dit help ook nie, nou moet ek omtrent elke derde dag laat my suster hierdie gesig hare uitpluk want ek dink nie dis wys om dit te skeer nie. Ek is al raadop want ek voel verskriklik selfbewus. Miskien is dit een van die redes hoekom my man my ook gelos het.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You could have PCOS. This can cause hairiness and weight gain. You should have your other hormones checked. If this is the case, Daine or Androcur could help.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Lady | 2004/11/05

Dr what is PCOS and what are Daine and Androcur

Reply to Lady
Posted by: Ekok | 2004/10/28

Ek sit met dieselfde probleem en dit het na my 2de swangerskap ook gebeur. Ek pluk maar elke dag en dit word nie minder nie!! Het ook allerhande toetse laat doen by die gynae, by die GP en by 'n dermatoloog, maar niemand het raad nie. Dermatoloog het ook baie onsimpatiek gese ek moet maar skeer - goeie genugtig!!!!!!
Miskien het die dok raad of net 'n aanwysing van wat dit kan wees.

Reply to Ekok

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement