advertisement
Question
Posted by: Meg | 2006/10/26

"groei pyne" by kinders?

My seun is 2 jaar oud en lê vir ure en kreun in die aande van pyn (of een of ander ongemak), todat hy uiteindelik huil. Hy vryf die onderste gedeelte van sy bene. Ek vryf dit ook vir 'n bietjie verligting maar op die ou end is dit net 'n pynstiller wat hom weer laat gaan slaap sonder die ongemak. Mense praat van groei pyne. Wat kan fout wees, is dit dalk 'n tekort in sy dieet? Hy drink baie melk, amper te veel en hy is groterig vir sy ouderdom. (nie baie nie). Hy is andersin gesond, vrolik en woelig.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Meg
Ja, groeipyne is maar die algemeenste diagnose in kinders wie se bene pyn. Ek sou egter voorstel dat jy hom na 'n pediater neem vir 'n volledige fisiese ondersoek en moontlik ander toetse om doodseker te maak dat daar niks fout is nie. Pynstillers op 'n gereelde basis is nie goed vir enige iemand nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Isabel kruger | 2014/08/02

Ek wil graag weet my seun is 5 jaar oud en hy kry on tydig tye been pyn al van af hy 3 jaar oud is.die pyne raak so erg dat hy op kril van seer.my vraag is kan dit wees dat hy nou op daai groei stadium is dat hy woelig is as n seun?

Reply to Isabel kruger

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement