advertisement
Question
Posted by: Mienkie | 2004/11/15

Grapefruitdiet

Ek het gelees dat navorsing toon dat pomelo kan help om gewigsverlies aan te help. Sal die grapefruit diet pille van merc dieselfde uitwerking hê of moet mens verkieslik by die vars pomelo's of sap hou? OF is dit maar net weer 'n foefie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Mienkie
Pomelo's het 'n lae energie- en 'n hoë veselinhoud, dus kan dit help om hulle in 'n verslankingsdieet in te sluit, want dit sal jou meer versadig laat voel en min energie tot jou dieet bydra. Die sitrus-ekstrak in dieetpille aan die ander kant, bevat 'n chemiese verbinding wat jou aptyt demp. Dit kan egter negatiewe newe-effekte veroorsaak, dus sal ek aanraai dat jy liewer 'n gebalanseerde verslankingsdieet wat pomelo's insluit, sal gebruik saam met oefening om te verslank.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Yolandi | 2004/11/15

Eet maar die regte ding, dis baie meer vullend as die pil so dan sal jy minder eet. Eet 'n halwe een voor elke maaltyd. Dis dalk sleg in die begin maar jy raak gewoond daar aan.

Reply to Yolandi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement