advertisement
Question
Posted by: Goose | 2008/05/26

Gordel Roos

Is daar enige pyn medikasie wat regtig verligting bring aan die pyn wat gepaard gaan met gordel roos?
Ek is sedert verlede Woensdag op Antibiotika, kortisoon en sterk pynpille maar niks help regtig nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy die volgende doen:

1. Besoek weer jou dokter en vra hom om topikale anastetiese room, valaciclovir (anti-virus behandeling, nie antibiotika nie) en orale opiate vir die pyn voor te skryf.

2. As jou toestand ouer as 30 dae is, kan jy Tegretol gebruik vir die post-herpetiese pyn gebruik.

3. Vra jou dokter om 'n senuwee blok te doen om die area wat geaffekteer is, te verdoof.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/06/29

Ek het gordelroos in my gesig maar my oog swel kan kortisoon di oorsaal wees

Reply to Anonymous
Posted by: mj | 2013/06/29

Ek het gordelroos bo my voorkop in die regterkant en my oogis toegeswel ek was by n oog spesialis en sy se di virus is nie in my oog nie wat is di rede my oog so toegeswel is en wat kan ek gebruik om die swelling te laat sak is dit moontlik dat kortisoon n deel aan dit he ek het by my lover n dag voor dit so erg uitgeslaan het 3 kortisoon pille gekry

Reply to mj
Posted by: Anne-Marie | 2008/06/25

simtome van gordel roos

Reply to Anne-Marie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement