advertisement
Question
Posted by: Playa1 | 2004/09/29

Good News

Weereens baie dankie vir almal wat my advice gegee het.

Wel dinge het van laaste week baie verander van 'n negatiewe tot 'n baie positiewe.Dinge gaan baie goed en ek en die outjie raak al hoe meer geheg aan mekaar.Mev Playa1 en ek het alles uit gepraat en al wat ek kan se is WOW die spark is terug en ons maak altwee tyd om saam met Jnr Playa 1 tyd te spandeur,en met meer genoeg tyd vir ons twee alleen.
Ons liefdes lewe is back on track so ook ons liefde maak wat baie belangrik is.
SABC 1 (All you need is love) was ook Sondag by ons huis gewees met 'n opvolg storie van ons twee en ons het weereens die wereld vertel hoe lief ons is en dat dinge so goed gaan wat die waarheid is.
Ons is so close deesdae dat ons sommer saam toilet toe gaan,ons praat en joke tot die vroee oggend ure oor alles en ons besluit oor alles saam,nou weet ek hoe dit voel om 'n regte vrou aan my sy te he waarop ek so trots is en die bonus on top,sy is ENGEL mooi en FN sexy.

Ek weet ons gaan nog 'n beter sterker,verhouding he soos die tyd aanstap.

O,ja ons beplan dat sy swanger word in Desember,so se maar 'n gebed op en hou duim vas vir ons.

NB! Soos julle weet het ek bedank op die forum en vandag wil ek net almal groet en sterkte toe wens en komunikeer met jou partner dit is baie belangrik.

Lekker dag verder.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Dear playa1. Delighted to ehar that things are going so well with you, Mrs playa1, and the playa1-ette ! All this and a TV star, too >!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement