advertisement
Question
Posted by: Jo-leen | 2006/11/07

Goeie ortopeed?

Goeie dag Dokter

Ek wil graag na 'n ortopeed gaan om te kyk na knock knees - al 2 my bene het die probleem asook Club foot - wat albei my voete is.
Ekt talle operasies gehad toe ek jonger was - maar die knie het niks verbeter nie - eks tans 32jaar oud.

Ek sal graag ook wil laat kyk of my voete nie beide net effens beter kan lyk na 'n operasie nie, ek sal se dat hulle met die operasies + - 60% verbeter het, maar ek sukkel baie met skoene kry.

Ek woon in Pretoria - maar is bereid om enige plek in SA te reis om die beste ortopediese dokter te sien.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Jo-leen
Dr Daan du Plessis in Pretoria is 'n uitstekende ortopeet- spesialisee in knie chirurgie. Ek weet nie of hulle op jou ouderdom nog chirurgie oorweeg nie, maar hy sal die beste raad kan gee en mooi kan evalueer wat nog gedoen kan word. Het ongelukkig nie sy telefoonnommer nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: JAN | 2015/12/09

kan hulle kraakbeen oorplantings doen op kniee ipv knie vervangings?

Reply to JAN
Posted by: Shelly | 2014/07/09

Ek het n skouer beseering, ek soek asb ook n goeie Ortopeed. Ek kan nie vir 5 weke wag vir n afspraak nie. Bietjie baie seer.

Reply to Shelly
Posted by: KARIN | 2014/02/15

ek moet aan my voete laat werk maar weet nie waarheen om te gaan nie, as dit kan wil ek so na aan kroonstad gaan as wat moontlik is, weet julle dalk van iemand?

Reply to KARIN

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement