advertisement
Question
Posted by: werner | 2008/05/28

glucose

hi

ek is nie n diabeet nie maar wil net weet,ek meet my bloedsuiker nou al vir 4 maande,want ek kry lae bloedsuiker.

my lesings is gewoonlik tussen 4.2 en 4.8 na 1uur van ek geeet het(partykeer word dit laer)
kan n mens n diabeet wees en lae bloedsuiker kry sonder enage midesyne?

betekin dit ek gan n diabeet word?of is n pre diabetic?

dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Werner, jy is nie 'n diabeet nie en het normale bloedsuiker lesings. Om vas te stel of jy 'n pre-diabeet is, moet daar sekere risiko faktore wees, nl. obesiteit en 'n sterk familie geskiedenis. Alkohol misbruik kan ook volwasse aankoms diabetes veroorsaak.

Wees gerus vir eers. Doen baie oefening en eet gesond.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: JACKEY | 2008/06/12

HI

EK IS DIE LAASTE TYD SO DUISLIG, EK SIEN OOK SO DOF GAAN SLAAP MET N HOOFPYN STAAN OP MET EEN MAAR MET MY EETLUS IS NIKS FOUT NIE, EK VOEL ERGER DUISLIG AS EK IETSIE GEEET HET? WATS FOUT MET MY?

Reply to JACKEY

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement