advertisement
Question
Posted by: Anon-a-muisie | 2008/06/03

Gisteraant en vanoggend

Hallo julle en Gracie

Sy't my meestal ge-ignoreer gisteraand en vanoggend toe ek haar tee vat se sy "leave me alone" toe loop ek uit haar kamer uit en gooi die tee in die wasbak af.

Toe skielik "but I am thirsty". Toe ek haar pap vir haar gee lyk sy of sy huiwer toe se ek ek gooi dit ook in die drein af, toe vat sy dit.

Dis nie 'n maklike tyd nie, die skool juffrou se dat sy by die skool ander kinders klap ens.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Elize | 2008/06/04

Hi Muisie,
My hart breek vir jou want my dogter is BP. Jy moet dit asb nie alleen probeer hanteer nie. My dogter sien 'n sielkundige elke 2 weke wat haar net help om haar gedagtes en emosies te herrangskik en haarself te verstaan. Onthou dit is vir hulle net so moeilik want hulle verstaan self nie hoekom hule so voel nie. Sodra die medisyne begin werk en sy stabiliseer is daar beslis hoop. Baie baie liefde, emmers vol, is nodig vir jou en vir haar. En sommer tonne drukkies van my af vir albei.

Reply to Elize
Posted by: Maria | 2008/06/03

Ai Muise, wat van bietjie psigoterapie by 'n goeie sielkundige? Ek dink julle het albei hulp nodig.

Reply to Maria

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement