advertisement
Question
Posted by: Girly | 2006/07/26

Ginnette voorbehoedpil

Ek is nou al vir 4 maande op die voorbehoedpil. Ginnette. Is dit al vir my veilig om seks te hê sonder 'n kondoom? Het dit enige newe effekte? Het al gehoor dat mens die pil elke dag op dieselfde tyd moet drink, is dit so? En as ek sê nou ma naweke die pil nie drink die tyd wat ek hom in die week drink nie, gaan dit iets maak???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Girly
Ja dit is veilig, en jy moet probeer om die pil so naby moontlik op dieselfde tyd te drink maar dit is nou nie 'n krisis as jy Saterdag oggend 1 uur later slaap nie! Ek is nie so seker watse newe-effekte jy na verwys nie - die pil s'n of die seks s'n? Die pil kan mens dalk 1 kg of so laat optel, en bietjie water laat terug hou maar Ginette is baie lig en behoort nie probleme te gee nie. Die belangrikste newe effek van seks sonder kondome ( en sonder die pil) is swangerskap :-) en natuurlik seksueel oordraagbare siektes.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: xxx | 2006/07/26

Ek drink die pil (nordette) al vir 10 jaar. Ek het nog nooit die pil op dieselfde tyd geneem nie en ek het al vergeet om dit te drink, maar het dan die volgende oggend die pil geneem van die vorige dag en weer 1 in die aand. Ek het nog nooit swanger geraak nie. Ek twyfel of dit enigsins iets sal maak. Is nogal nuuskierig om te hoor wat cyberdoc sê.

Reply to xxx

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement