advertisement
Question
Posted by: magda | 2005/07/03

Gilbert Disease

Dr. my oudste seun is gediagnoseer met Gilbert Disease.
Die betrokke dr het verduidelik dat dit geen gevaar inhou, maar
dat my seun alkohol moet vermy,wat my egter hinder -hy het as
baba geelsug gehad, kan dit 'n rol speel.?
Sy pa a+bloedgroep en ek o+, as ek reg onthou is daar verduidelik dit kan die Rhesus faktor veroorsaak.Hy word 21
en ek het gewonder het ek destyds alles verstaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Magda, die geelsug wat hy as baba gehad het mag gewees het as gevolg van Gilbert’s maar dis nie die oorsaak daarvan nie. Jou en jou man se bloedgroepe is verenigbaar en sou dit ook nie veroorsaak het nie. As jy nog vrae het pos hulle asb. as ‘n nuwe vraag om te verseker dat ek hulle kry. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Jaco | 2006/03/05

Hoe die Rhesus faktor oorgeërf word?

Hoe die Rhesus faktor, of gebrek daaraan, `n vrou se swangerskap kan beinvloed?

Hoe die Rhesus siekte voorkom of genees kan word?

Asseblief ek sal dankbaar wees as u my voor dinsdag kan e-mail. Dis baie belangrik. Dr. Portia Burger het my na u verwys.
Dankie

Reply to Jaco
Posted by: Marlene | 2005/10/02

Hoe word bloedgroepe geneties bepaal?

Marlene

Reply to Marlene
Posted by: Magda | 2005/07/10

Dankie, dok.dit beantwoord my vraag.Sy oe is ook partykeer
geel en hy kla dan van moegheid , is dit ook simptone en sou u 'n middel aanbeveel wat hy kan gebruik.Miskien vitamiene ?

Reply to Magda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement