advertisement
Question
Posted by: annimies | 2006/10/25

Gewrigte

Ek het opgestaan met 'n vreeslik geswelde en pynlike linkerwyswinger. Die gewrig wat die vinger aan die hand heg is baie seer en ek kan dit glad nie beweeg nie. Ek het nie vantevore my vinger beseer nie. Kan dit arthritis wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Annimies
Waarskynlik eerder iets soos jig - laat jou huisdokter kyk.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: hannelie | 2014/05/01

ek het opgestaan met my wiser vinger en net die een lit was baie seer nie pynlik maar geswel en seer drie da daarna het die ander vingers ook begin dis nou in al my litte kniee en in my enkels tone en gister het dit in die bladbeen ook begin dis styf enn geswel en baie seer,kan jul my se wat kan die wees ek ken dit glad nie.

Reply to hannelie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement