advertisement
Question
Posted by: Juma | 2003/03/07

GEWIGSVERLIES

Ek trou 27 September en ek probeer om soveel moontlik gewig te verloor. Ek gym 2 keer 'n dag en probeer reg eet. Ek eet nie baie nie maar dit voel of ek te stadig gewig verloor. 1kg 'n maand omtrent. Wat kan ek eet of hoe meot ek reg eet om die beste resultate te kan kry?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Juma
Geluk met die vooraanstaande troue! Indien jou gewig al reeds in the normale reikwydte met 'n BMI tussen 18 en 25 val, dan gaan jy sukkel om gewig te verloor en 1 kg per maand sal 'n wonderlike prestasie wees. Kliek op 'Diet' and 'Weight loss' en 'Tools' en werk jou BMI uit en kyk of dit normaal is, al dan nie. Kliek ook op 'Slimming Diet' vir 'n lae-vet, hoe-vesel dieet wat jy kan gebruik om te verslank.
Voorspoed en lekker trou!
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement