advertisement
Question
Posted by: lcb | 2004/10/26

gewigstoename met swangerskap

Hello, ek is net so oor die 6 weke swanger, ek is baie opgewonde maar wel bekommerd oor die gewig-strorie. Kan u dalk vir my 'n diagram gee wat wys hoe die +-12kg versprei word bv teen 3 maande 6 kg ens. Dit sal baie help, dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Have a look at www.babycentre.com. They have a weight calculator.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Kippie | 2004/10/26

Ek stem saam met Norma. Ek het die eerste ruk sowat 9kg opgetel en tussen 13 en 22 soortvan stil gestaan en toe tel ek op dat die biessies bewe - 'n volle 27kg in totaal. Gelukkig 21kg binne 4 weke verloor daarna maar sukkel met die laaste 6kg.

Sterkte!

Reply to Kippie
Posted by: Norma | 2004/10/26

Hi,

Moenie worry oor die gewing nie, maak seker dat jy nog genoeg oefening kry, stap ens, en eet gesond.
Ek het amper niks opgetel tot en met 16weke nie, en toe laat spat ek, in totaal het ek 22kg opgetel, en ek het nie myself oor eet nie, inteendeel het ek minder geeet as gewoonlik. Ek het baie water gehad en my seuntjie was baie groot.
So, daar is nie regtig iets wat jy kan doen aan die eksta kg's nie, eet net gesond!!!!!!!!!!!!!!!

Reply to Norma
Posted by: Rene | 2004/10/26

Hi,

According to weighless you may gain 1.6 in your first trimester and there after .44 per week, in total 11,13kg for the full duration of your pregnancy.

Hope this helps.
Rene

Reply to Rene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement